Gesprekke

Deur on

Allerlei gesprekke wat jy dalk misgeloop het

Weens die onvermoë van die SAPD om burgers van die land te beskerm het verskeie gemeenskappe al buurtwagte op die been gebring wat help met proaktiewe beskerming van inwoners van ‘n sekere gebied..maar hoe werk dit? Jacques Broodryk, hoof van gemeenskapsveiligheid by Afriforum gesels met Riaan Grobler.

Current track

Title

Artist