Eskom kry R30-miljoen terug van Brian Molefe se pensioen-uitbetaling

Deur on

7 September 2022

Eskom het R30-miljoen terug gekry wat sy Pensioen- en Voorsorgfonds (EPPF) onregmatig aan sy voormalige uitvoerende hoof, Brian Molefe betaal het gedurende 2016.

Eskom sê in ‘n verklaring dat die hooggeregshof in Pretoria in Julie vanjaar ‘n 2018-hofbevel herbevestig het waarin daar destyds beslis is dat die vroeër aftrede-ooreenkoms van 2016 tussen Molefe en die EPPF onwettig was.

Foto: BusinessTech


Current track

Title

Artist