ELSJE GESELSJE – 3 APRIL 2021

Deur on

Carina Bruwer is nie net een van Suid-Afrika se bekendste instrumentale musikante nie, sy is ook ’n bekroonde Oop Water swemmer. Op 21 Maart het sy ’n uitmergelende 21km geswem ten  bate van die kunste. 

Dewald Gouws en Jannie Moolman se liedjie ‘Hou aan met glo’ is spesiaal gereed vir Paastyd. Elsje gesels met Dewald Gouws hieroor. 


Current track

Title

Artist