DAGOPENING OKTOBER 2023

Deur on

Dagopeninge vir die maand Oktober

Ds Marco le Roux van die Gereformeerde Kerk Reitz & Lindley lees Handelinge 26: 1 – 23
Ds Marco le Roux van die Gereformeerde Kerk Reitz & Lindley lees Handelinge 25: 13 – 27
Emeritus, Dr Frans Boshoff van die Hervormde Kerk Chrissiesmeer lees Matthéüs 26: 31 – 35 & 69 – 75
Emeritus, Dr Frans Boshoff van die Hervormde Kerk Chrissiesmeer lees 1 Johannes 2: 12 – 14
Emeritus, Dr Frans Boshoff van die Hervormde Kerk Chrissiesmeer lees 2 Korinthiërs 12: 6 – 10
Emeritus, Dr Frans Boshoff van die Hervormde Kerk Chrissiesmeer lees 1 Petrus 2: 7 – 12
Emeritus, Dr Frans Boshoff van die Hervormde Kerk Chrissiesmeer lees Matthéüs 4: 1 – 11
Emeritus, Dr Frans Boshoff van die Hervormde Kerk Chrissiesmeer lees 2 Korinthiërs 5: 16 – 18
Ds Schalk Zastron van die Hervormde Kerk Ermelo lees Spr 3: 1 – 8
Ds Pieter Malan van die AP Kerk Marble Hall lees Eksodus 13: 17 – 18
Ds Pieter Malan van die AP Kerk Marble Hall lees Eksodus 11: 4 – 7
Ds Pieter Malan van die AP Kerk Marble Hall lees Eksodus 6: 5 – 8
Ds Pieter Malan van die AP Kerk Marble Hall lees Eksodus 5: 1 – 4
Ds Pieter Malan van die AP Kerk Marble Hall lees Eksodus 3: 9 – 12
Ds Pieter Malan van die AP Kerk Marble Hall lees Eksodus 1: 8 – 11
Ds Pieter Malan van die AP Kerk Marble Hall lees Gen 3: 9 – 13
Ds Franz Greffrath van die Antipas Gereformeerde Babtiste Gemeente Pretoria lees Jeremia 9: 23 – 24
Ds Franz Greffrath van die Antipas Gereformeerde Babtiste Gemeente Pretoria lees Romeine 12: 17 – 21
Ds Franz Greffrath van die Antipas Gereformeerde Babtiste Gemeente Pretoria lees 1 Thessalonicense 4: 11 – 12
Ds Franz Greffrath van die Antipas Gereformeerde Babtiste Gemeente Pretoria lees 1 Timótheüs 6: 6 – 11
Ds Franz Greffrath van die Antipas Gereformeerde Babtiste Gemeente Pretoria lees Génesis 3: 17 – 19 & Romeine 8: 19 – 21
Ds Franz Greffrath van Antipas Gereformeerde Babtiste Gemeente Pretoria lees Daniël 7: 13 – 14
Evert Kleynhans van Fochville lees 1 Joh 2: 18 – 29
Ds PC Pretorius van die NG Kerk Moreleta lees Matthéüs 18: 21 – 35
Ds PC Pretorius van die NG Kerk Moreleta lees Matthéüs 4: 18 – 25
Ds PC Pretorius van die NG Kerk Moreleta lees Lukas 11: 1 – 13
Ds PC Pretorius van die NG Kerk Moreleta lees Filippense 2: 5 – 11
Ds PC Pretorius van die NG Kerk Moreleta lees 1 Korinthiërs 15
Ds PC Pretorius van die NG Kerk Moreleta lees Johannes 1: 1 – 13
Evert Kleynhans van Fochville lees 1 Joh 1: 1 – 10

Current track

Title

Artist