Sondagerediens

Page: 8

Ds Henri Scherman AP Kerk Bloemfontein (Moedergemeente) lees uit Levitikus 18: 1 – 5 & Efesiers 2: 1 – 10

Ds Markus Mattheus AP Kerk Steynsburg, Barkly-Oos, Tarkastad en Stormberg lees uit Mattheus 6: 9 – 13. Samesang: Ges 41 / Ps 25 / Ges 237 / Ges 96

Ds Henri Schoeman, AP Kerk Bloemfontein (Moedergemeente) lees 2 Petrus 1 : 3 – 11

Ds Hannes van der Merwe, Hervormde Kerk Pretoria-Oos lees 2 Kronieke 20 & Handelinge 16, ons sing Ps 147 / Ges 214 / Vonkk 484 / Ges 285

Ds Henri Schoeman, AP Kerk Bloemfontein (Moedergemeente) lees Hebreers 3 : 1 – 19

Ds Jonker Venter, Gereformeerde Kerk Totiusdal lees Mattheus 16 : 21 – 28, ons sing Ps 68 / Ps 69 / Ps 49 / Ps 62

Ds Danie Malan, Gereformeerde Kerk Uitschot lees Hebreers 1 : 1 – 4

Ds Schalk Strauss, AP Kerk Grootfontein (RSA) & hoof van “Lig in Duisternis” Uitgewers lees Deuteronomium 32 : 18 – 43, ons sing Ps 68 / Ps 130 / Ges 236

Ds Danie Malan, Gereformeerde Kerk Uitschot lees Johannes 1

Ds Norma Rossouw, NG Kerk Vaalrivier lees dele vanuit Job 1, Job 39 en Job 42, ons sing Ps 146 / Lied 159 / Lied 190


Current track

Title

Artist