Sondagerediens

Page: 5

Dr Johan Otto, Geloofsbond van Hervormde Kerke Premiermyn (Cullinan) lees Mattheus 6 : 6 – 13, ons sing Ges 266

Ds Johann Mouton, Geloofsbond van Hervormde Kerke Premiermyn (Cullinan) lees Markus 3, ons sing Ges 164 / Ges 235 / Ps 130 / Ges 168 / Ges 514

Prof Hoffie Hofmeyr Lidmaat by NG Kerk Garsfontein lees Genesis 22

Ds Reinhart Boersema Gereformeerde Kerk Vryburg, lees Efesiers 6. Samesang: Ps 107 / Ps 9 / Ps 28 / Ps 2

Prof Hoffie Hofmeyr Lidmaat by NG Kerk Garsfontein Lees enkele verse uit Hebreërs 11, 12 & 13

Ds Gerrit-Daan van der Merwe, Hervormde Kerk Strand lees Ester 3: 1 – 15. Samesang: Ges 478 / Lied 509 / Ges 478

Prof Hoffie Hofmeyr, Lidmaat by NG Kerk Garsfontein, lees Romeine 14 & 1 Korintiers 3. Samesang: Lied 184

Ds Dirkie van der Spuy van die NG Kerk Moreletapark lees 2 Korintiers 13: 5, Romeine 8: 15 – 16, 1 Johannes 5: 13. Samesang: Genade Onbeskryflik Groot & Die Seën

Prof Hoffie Hofmeyr, Lidmaat by NG Kerk Garsfontein lees Johannes 14 : 1 – 7 & 15 – 21, ons sing Lied 528

Ds Riaan van Staden, AP Kerk Vryburg lees 1 Petrus 5 : 1 – 9, ons sing Ps 9 / Ges 62 / Ges 258 / Ges 236


Current track

Title

Artist