Sondagerediens

Page: 14

Emeritus Ds Helgard Janse van Rensburg, NG Kerk George lees Romeine 3: 9 – 20, ons sing Ges 491

Ds Louis Alberts, Geloofsbond van Hervormde Kerke Pietersburg lees Mattheus 14: 22 – 23, ons sing Ges 199: 1 en 3 / Ges 525; 1 en 3 / Ges 281: 1 – 3 / Ges 284: 1 – 3 / Ges 492: 2 – 2

Ds Willem van Schalkwyk, AP Kerk Heilbron lees Nahum 1: 1 – 10, ons sing Lied 509

Ds Anton Knoetze, NG Kerk Secunda lees Lukas 1, ons sing Lied 601 / Lied 245 / Lied 464

Prof Koos Adendorff, AP Kerk Pretoria-Oos lees Romeine 3

Ds Carl Vermaak, AP Kerk Cullinan-Rayton lees Romeine 12: 9 – 21, ons sing Ges 25: 1 – 4 / Ps 71: 1 en 9 / Ges 352

Prof Koos Adendorff, AP Kerk Pretoria-Oos lees 1 Johannes 1

Ds Schalk Zastron, Hervormde Kerk Goudveld Welkom lees Mattheus 5: 3 – 12 & Psalm 119: 2 – 5, ons sing Lied 153 / Lied 188 / Lied 268

Prof Koos Adendorff, AP Kerk Pretoria-Oos lees Titus 2

Dr Gert Volschenk, Afrikaanse Christen Kerk Aucland Nieu Seeland lees Filippense 3: 7 – 14, ons sing Ges 215: 1 – 3 / Ges 293: 1 / Ges 422: 1 / Ges 476: 1, 2 en 4 / Ges 532: 1 – 3


Current track

Title

Artist