Sondagerediens

Page: 13

Ds Frans Marais, Geloofsbond van Hervomde Kerke Grootvlei (Pretoria) lees Handelinge 27, ons sing Ges 159 / Ges 203 / Ges 519 / Ges 219

Ds Cobus Rossouw, Gereformeerde Kerk Hendrina & Carolina lees Psalm 147

Ds Cobus Rossouw Gereformeerde Kerk Hendrina & Carolina. Skriflesing uit Genesis 1: 1 & Johannes 1: 1 – 14

Ds Gert van der Merwe, NG Kerk Benoni lees 2 Timoteus 3: 10 – 17, ons sing Lied 163 / God se liefdeslied vir My / Ons Glo / Lied 266

Emeritus Ds Helgard Janse van Rensburg, NG Kerk George lees Genesis 1: 1 – 3 / Johannes 1: 1 – 5 / Mattheus 28 vanaf vers 18, ons sing Lied 190 / Lied 455

Ds Greyling van Rooyen, AP Kerk Tygerberg lees Mattheus 20: 1 – 16, ons sing Ges 9 / Ps 107 / Ps 25 / Ges 87 / Ges 295

Emeritus Ds Helgard Janse van Rensburg, NG Kerk George lees Johannes 3: 16, 35 en 36 / Romeine 10: 9 en 10 / 1 Johannes 5: 11 – 13, ons sing Lied 161 / Lied 292

Dr Hein Delport, Hervormde Kerk Swartkop lees Mattheus 16: 21, ons sing Ges 196 / Ges 239: 1,3 en 4 / Vonkk 106 / Vonkk 158

Emeritus Ds Helgard Janse van Rensburg van die NG Kerk George lees Jesaja 9: 5 / 1 Timoteus 2: 5 – 6 / 1 Korinthiers 1: 30 / Hebreers 1: 1-2 ; Samesang uit Lied 163 / Lied 388

Dr Gerard Meijer van die Gereformeerde Kerk Oos-Moot lees Johannes 8: 1 – 20. Samesang Ps 27 / Ps 36 / Ps 43 / Ps 99


Current track

Title

Artist