Sondagerediens

Page: 11

Ds Henning Dafel, AP Kerk Potgietersrus lees Klaagliedere 5, Ons sing Ps 107 : 10 / Ps 119 : 39 / Ges 175 / Ps 100

Dr Johan Otto van die Geloofsbond van Hervormde Kerke – Premiermyn, lees uit Romeine 4: 19 – 25. Ons sing Ps 100

Ds Marina Kok-Pretorius van die Hervormde Kerk Potchefstroom Moedergemeente, lees uit Handelinge 3: 1 – 19. Ons sing uit Ges 159 / Ps 33 / Ges 254 / Ges 422 / Ges 207

Ds Rudi Janse van Rensburg, Hervormde Kerk Weltevreden lees Johannes 20 : 1 – 18, ons sing Vonkk 5

Ds Jan-Louis Lee, Gereformeerde Kerk Brits lees 2 Korinthiers 4: 1 – 15, ons sing Ps 116 : 1, 2 en 5 / Ps 130 / Ps 84 : 1, 3 en 6 / SB 34 : 1 en 3

Ds Johan Trollip, AP Kerk Kathu lees Johannes 18 vanaf vers 33, ons sing Ges 188

Dr Johan Otto, Geloofsbond van Hervormde Kerke – Premiermyn lees Markus 15 : 21 – 32, ons sing Ps 68 : 1 en 3 / Ges 239 : 1 en 3 / Ges 260 : 11 / Ges 385 : 1 en 2 / Gesang 395 : 1 – 3

Ds Rudi Janse van Rensburg, Hervormde Kerk Weltevreden lees Markus 11 : 1 – 11, ons sing Lied 471

Dr Johan Otto, Geloofsbond van Hervormde Kerke – Premiermyn lees Markus 14 : 32 – 42, ons sing Ps 118 : 1 en 4 / Ges 239: 1 / Ges 602 : 1 – 3 / Ges 397 : 1 / Gesang 393 : 1 en 3

Prof Wim Dreyer, Kerkgeskiedenis by die Universiteit van Pretoria namens die Hervormde Kerk lees Lukas 1: 26 – 35.


Current track

Title

Artist