fbpx

7 voor 7

Page: 8

Ds. Liesel Krause-Wiid Familiekerk, NG-gemeente Kameeldrift-Oos fokus op die tema: ”Moenie moedeloos word om te bid nie…”

Prof Izak Brink emeritus professor van die AP Akademie fokus op die tema “Die kerk sal oorleef

Dr. Jan Botha Deeltydse predikant van die NG-gemeente Mootvallei fokus op die tema:”Gaan oop oë deur die lewe en bevestig jou hoop”

Ds Adri van Staden verbonde aan die AP Kerk Greylingstad met die tema:”Gelowiges is geroep om altyd uniek te wees…”

Dr. Retha Kruidenier – NG-kerk Mootvallei se tema is:”Om opnuut bewus te raak van God…”

Ds Pieter Le Roux van die Geref Kerk Wonderboompoort fokus op die tema: “’n Nederige hart is ‘n biddende hart…”

Ds. Henning Dafel AP Kerk, Witrivier fokus op die tema:”Hy is vir ons…”

Prof Izak Brink emeritus professor van die AP Akademie fokus op die “Wees verseker”

Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Bergsig / Andeon fokus op die tema: “Die kerk is gemeenskap….”

Dr Gerhard Nel van die Hervormde Kerk se Horison gemeente fokus op die tema:” Die Heilige Gees maak lewend…”


Current track

Title

Artist