fbpx

7 voor 7

Page: 3

Prof Adriaan Pont van die Nederduits Hervormde kerk fokus op die tema:”’n Goeie boodskap…”

Prof Izak Brink emeritus professor van die AP Akademie fokus op die tema “Die goeie oorwin altyd die kwaad…”

Ds Adri van Staden verbonde aan die AP Kerk Greylingstad met die tema: ”God hou Sy kinders positief onder alle omstandighede…”

Dr. Jan Botha- Deeltydse predikant van die NG-gemeente Mootvallei, fokus op die tema:” Geloofsonderskeiding bring hoop…. “

Ds Pieter Le Roux van die Geref Kerk Wonderboompoort fokus op die tema: “Onteienbare eiendom…”

Ds Pieter Le Roux van die Geref Kerk Wonderboompoort fokus op die tema: “Volmaakte geskenke…”

Ds Pieter Le Roux van die Geref Kerk Wonderboompoort fokus op die tema: “Kweek heilsame begeertes…”

Ds Gerhard Nel van die Hervormde Kerk se Horison gemeente fokus op die tema:” Die ware mooi…”

Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Bergsig / Andeon fokus op die tema: “Die nuwe normaal….”

Ds Pieter Le Roux van die Geref Kerk Wonderboompoort fokus op die tema: “Die waarde van werk…”


Current track

Title

Artist