Webgrepe

Page: 9

Nog ‘n rekordseisoen word glo verwag met die uitvoer van landbouprodukteDie DA spreek sy kommer uit oor die departement van landbou wat glo nie ‘n databasis het van grondhervorming nieEn nog ‘n plaasaanval en plaasmoord in die Oos-Kaap

Marissa

Ds PC Pretorius, NG Kerk Moreletapark lees Efesiërs 6: 10 – 11 & Johannes 14: 6

Marco Haasbroek, eienaar van Imagine This gesels oor sy entrepreneurspad.  Ons verken Parys in Frankryk Boekegesprek’Ons raaiselpad met Alzheimersiekte’ deur Elise Nel

Ds PC Pretorius, NG Kerk Moreletapark lees Mattheus 26: 39

Ds Ruan Combrink, AP Kerk Orania lees Psalm 96, ons sing Ps 100: 1 – 4 / Ps 147

Lede van die Maak my U weë bekend-span bespreek verskillende onderwerpe uit die Woord. Vir navrae e-pos Dr Hennie Botes by hjbotes@worldonline.co.za

Ds PC Pretorius, NG Kerk Moreletapark lees Job 1: 1-22 & Job 2: 10-13, Amazing Grace gesing deur Kevin Leo

JESUS GENEES MELAATSES IN MOSAÏEKWERK: In baie kerke uit die Bisantynse tyd is mosaïekpanele geskep waarin tonele van Jesus se wondergenesing van melaatses uitgebeeld word. Dié panele het die bedoeling gehad om aan gelowiges die boodskap te bring dat hulle sonde en siektes in Christus genees kon word.

Saterdae deel Jacques en Willie Spies staaltjies in die hof. E-pos Willie Spies: willie@hurterspies.co.za


Current track

Title

Artist