Webgrepe

Page: 8

HERMAN KLEINHANS SKRYF SPESIALE MOEDERSDAG-LIEDJIE VIR SY MA Om ons meer te vertel van Slipper dag, gesels ek met Michelle van Huysteen

Ons gesels oor grondherverdeling waarby opkomende boere kan baat Die Suid-Afrikaanse Stamboek en Diereverbeteringsvereniging vereer verskeie telers regoor Suid-Afrika En ons gesels oor die plaasmarkte waar die prys van ‘n plaas begin herstel toon na ‘n uitdagende 2020

Alhoewel daar altyd mooi herinneringe is wat gepaardgaan met studentelewe, kan dit net soveel uitdagings inhou. ‘n Bedryfsielkundige  van die NWU gesels vanmore oor studente-ontwikkeling. Resepte – Spek-en bonesop en knoffel-en karringmelkbrood

Dr Johan Otto, Geloofsbond van Hervormde Kerke, Gemeente Premiermyn lees Genesis 3: 15

Dr Johan Otto, Geloofsbond van Hervormde Kerke, Gemeente Premiermyn lees Genesis 3: 15

Dr Johan Otto, Geloofsbond van Hervormde Kerke, Gemeente Premiermyn lees Genesis 3: 15

Dr Johan Otto, Geloofsbond van Hervormde Kerke, Gemeente Premiermyn lees Genesis 3: 15

Uitvoere van Suid-Afrika se pekanneute is tydens die inperking beinvloed maar met die oestyd wat om die draai is maak boere staat op sowat 95% van die uitvoere na Sjina. En ons vind meer uit van TLU SA se Noord-Kaapse toer waar boere in die omgewing wat gebuk gaan onder die ergste droogte bygestaan is

In ons Entrepreneursinsetsel gesels ons vanoggend met Anel van Canned Culture oor ‘n sakeplan

Die psigiater en akademikus Dr Gerhard Grobler deel met ons sy kennis in MyWelstand. Dr Gerhard gesels vandag met ons oor Geloof en welstand Genealogie kenner, Isabel Groesbeek van die FAK-Genealogielessenaar en familie geskiedenis, vra die vraag: “Van waar Gehasi”?  Vir navrae: Isabel Groesbeek isabel@fak.org.za


Current track

Title

Artist