fbpx

Webgrepe

Page: 4

Ds Cassie Aucamp van die Gerformeerde Kerk Andeon lees uit Psalm 57 

Hoop vir 2020 se Matrikulante – Prof Gawie du Toit, Dekaan van Opvoedkunde by Akademia gesels hieroor

Dr. Jan Botha- Deeltydse predikant van die NG-gemeente Mootvallei, fokus op die tema:” Geloofsonderskeiding bring hoop…. “

Sarina en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag…

Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Andeon lees uit Psalm 15

Kouefront bring swaar neerslae en veeboere word gemaan om planne inplek te kry; Plaasaanvalle: Boere moet voedselproduseer en ‘n behoorlike landelike veiligheidsplan is nodig; Brandstofpryse styg hoe raak dit die boer as produsent  Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

‘n Innoverende produk wat iTickets geskep het om kerke te ondersteun om toegangsbeheer by eredienste toe te pas siende dat net 50 mense ‘n erediens mag bywoon.

Sarina en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag…

: Die winkelrakke staan gelaai met sappige lemoene. Kry jou pen gereed vir 2 resepte wat lemoene bevat. Lorraine Swanepoel Alhoewel ons almal slimfone het, weet ons nie noodwendig hoe om slim daarmee te werk sodat ons die beste foto’s kan neem nie. ‘n Fotograaf gee vanoggend ‘n paar wenke -Ilze Venter, lewensstyl fotograaf

Ds Pieter Le Roux van die Geref Kerk Wonderboompoort fokus op die tema: “Onteienbare eiendom…”


Current track

Title

Artist