fbpx

Webgrepe

Page: 3

TANDEPASTE IS IN OU EGIPTE UITGEVIND Tandepaste, tandeborsels en mondverfrissers is deur die ou Egiptenare uitgevind en dateer tot sover terug as 5000 v.C. Die resep wat hulle gebruik het om hulle tande skoon te maak, het bestaan uit ’n kombinasie van growwe sout en gemaalde beeshoewe, waarby gebrande eierdoppe, as en puimsteenpoeier bygewerk is. […]

Ds Johan Fourie emeritus verbonde aan die Nederduitch Hervormde Kerk Krugersdorp Oos lees 1 Tes 5 vanaf vers 12, Sondag 45 van die Heidelbergse Kategismus vraag en antwoord 116 tot 119 word behandel; Ons sing Gesange 280 vers 1 en 2 / 563 vers 1, 3 en 4

Ds Deon Holtzhausen van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Bonaero Park lees uit Tessalonicense 1

Dr Gert van der Merwe van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Bonaero Park lees uit Lukas 17 vers 3 tot 4 en uit Mattheus

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels oor Rugbysake.

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

Ds. Aubrey Hough – AP-kerk, Tzaneen

James gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Ds Deon Holtzhausen van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Bonaero Park lees uit Romeine 5

Dr. Ziyaad Mayet, ortopediese chirurg en spesialis in voet- en enkeloperasies kom gesels oor die minimale inprypende chirurgiese prosedure wat hy in sy operasies  volg.  Besoek www.bonesetters.com of kontak +27 11 842 7670


Current track

Title

Artist