fbpx

Webgrepe

Page: 2

Dr Gerard Meijer van die Gereformeerde Kerk Oos Moot lees uit Handelinge 1

MD Greyling gesels met ‘n paar skool leerders om uit te vind hoe die Koronavirus hulle beinvloed.

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

Dr Gerhard Nel van die Hervormde Kerk se Horison gemeente fokus op die tema:” Die Heilige Gees maak lewend…”

Ds Dirk Meijer van die Gereformeerde Kerk Bloemfontein lees uit Romeine 8 vers 31 tot 39

Jake gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Gesprek 2 van ‘n reeks wat handel oor vaardighede vir ‘n veranderende wêreld.  Wat is die impak en waarde van eengesindheid?  Riaan Grobler gesels met die bedryfsielkundige, dr. Mario Denton.

Steengemaalde meel en volhoubare lanboupraktyke is aan die orde van die dag. Aubrey Terblanche een van die stigters van Gideon Milling vertel meer.

Dr Gerard Meijer van die Gereformeerde Kerk Oos Moot lees uit Lukas 1 en 24

James Kemp het op Klankkoerant-Oggend reaksie by die ACDP-parlementslid, Steve Swart, gekry oor die gewysigde regulasies vir kerke onder vlak 3 wat deur president Cyril Ramaphosa aangekondig is.


Current track

Title

Artist