fbpx

Webgrepe

Page: 10

Nuwe insetsels beskikbaar onder OGGENDKUIER

Nuwe insetsels beskikbaar onder OGGENDKUIER

In Regsake word vandag gesels oor regstellende aksie. Vir meer inligting skakel Hurter Spies prokureurs by 012 941 9239/ spies@hurterspies.co.za

Dr. Jan Botha – Deeltydse predikant van die NG-gemeente Mootvallei

Jake gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Ds Leon Du Plessis van die Afrikaanse Protestantse Kerk Transmagalies lees Mattheus 6 vers 9 tot 13

Ds Charl Vermaak verbonde aan die Afrikaanse Protestantse Kerk Cullinan  /  Rayton en Organiserende Sekretaris by die Bybelgenootskap lees uit Psalm 142

Sarina en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

Anton en gaste gesels oor nuusgebeure van die week


Current track

Title

Artist