Oggendkuier

Page: 3

Onderhoud: Heleen van As: Vroetelvoorskoot vir Alzheimer pasiente

Onderhoud: Amory Smith: Vise President: AHMP kultuurweek

MEDIES – Internasionale Kinderdag (1 Junie) met die klem op Covid-19 – 3 JunieInternasionale Kinderdag is vanjaar in talle lande op 1 Junie herdenk en dié jaar se fokus is op Covid-19 en die uitwerking daarvan op kinders.

Regsgesprek het heelwat navrae gekry na `n onlangse gesprek oor die registrasie van huiswerkers by die vergoedingskommissaris.  Ons kry meer besonderhede by Charlie Higgs van Higgs Prokureurs

Daar heers steeds groot onsekerheid onder die land se ouer en wyser bevolkingsgroep oor die COVID-19-entstof waarvoor dié groep bo 60 reeds in aanmerking kom. Vandag gaan ons daardie onsekerhede uit die weg ruim en Riaan Grobler gesels met dr. Nicholas Crisp, die adjunkdirekteur-generaal: Nasionale Gesondheidsversekering by die Nasionale Departement van Gesondheid

Helpende Hand: Benette Welman, projekorganiseerder by Solidariteit Helpende Hand en die FroueVonds gesels oor die Tema: Boesemvriendinne wil brei vir borskanker: Helpende Hand en die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) snoer kragte saam om vir vroue wat hul borste weens borskanker verloor het, borsprosteses te brei.

Regsgesprek: Vandag gesels ons oor burgerlike arrestasie. Wanneer mag jy `n burgerlike arrestasie uitvoer? Ons kry nou meer besonderhede by die regskenner, dr Llewelyn Curlewis

Onderhoud: Andre Alkema & Coert Grobbelaar: S le Roux marais gedenkuitvoering

Mediese gesprek: NASIONALE BRANDWONDE BEWUSTHEIDSWEEK Die nasionale brandwonde bewustheidsweek is onlangs herdenk. Dié dag poog daarin om mense bewus te maak van brandgevare asook die nodige noodbehandeling, wat toegepas kan word indien ‘n persoon brandwonde opdoen.  Luidens onlangse studies word nagenoeg 1-komma-6-miljoen brandwonde per jaar in Suid-Afrika aangemeld. Daarteenoor word ongeveer 1 000 kinders per […]

Vanoggend kuier ons met Johan Koekemoer oor syfervaardigheid…Johan Koekemoer is die Hoof van die vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers en deeltydse Dosent by Akademia se Nagraadse onderwyssertifikaat.


Current track

Title

Artist