Oggendkuier

Page: 2

Mediese gesprek: Korporatiewe Welstandsweek vind vanjaar van 2 tot 6 Julie plaas. Dié week se doel is om bewustheid te skep van ‘n gelukkige en gesonde werksomgewing – of jy nou vanuit die kantoor of by die huis werk. ‘n Ongesonde werksplek sal nie net spanning en angs veroorsaak nie, maar kan ook dikwels produktiwiteit verlaag. Te […]

Onderhoud: Jezelle: huldeblyk aan Jan Spies wat vandag  85 jaar oud sou word + liedjie Jan koffiekapitaal

Regsgesprek: Daar heers steeds heelwat onsekerheid oor wat verhuurders se regte is wanneer huurders nie betaal nie. Ons kry nou meer besonderhede by Cilna Steyn, sy is die besturende direkteur van SSLR Ingelyf

In Net Medies is ons onderwerp virtuele afsprake – vir pasiënte wat nie in staat is om na dokters se spreekkamers te gaan vir afsprake nie…

Susan gesels met Sanet Viljoen oor die nuwe Aarto wetgewing wat van 1 Julie in werking tree

Dwelm bewustheidsmaand: Volgens onlangse statistiek deur NA begin byna 35% van mense dwelms gebruik, wanneer hulle tussen 15- en 19 jaar oud is. Die meeste van die organisasie se lede voel dat hulle ‘n dwelm probleem vir tussen 5 en 10 jaar het.

Regsgesprek: Popi Wetgewing: Wat is die publiek se regte: Daniël Eloff van die prokureursfirma Hurter Spies Ing gee meer besonderhede

Medies: Vandag wy ons die mediese program aan die vindingryke toestel, VACUMED, wat met suigkrag en -drukking uiteenlopende kwale behandel. Dié behandeling is by die Duitse Instituut vir Lugvaartgeneeskunde ontwikkel om aan te wend vir interne medisyne, angiologie, kardiologie, dermatologie en rehabilitasie.  Ons kry meer besonderhede by ’n fisioterapeut in Loftus Park in Pretoria, Gerhard Pienaar, […]

Onderhoud: Hankie Vogel: boek: Rugby: The Tournament – Infographics and Insights Met hierdie boek dra Hankie inligting oor aan al die mense wat die spel rugby so geniet op ‘n manier wat wedstryd resultate, rekords opgestel, name van spelers en algemene insig oor die Rugby Wêreld Beker oorgedra word wat maklik is om te absorbeer

Regsgesprek:  Geoutomatiseerde oproepe of “robocalls” na jou foon behoort van 1 Julie minder te raak soos wat die Inligtingsreguleerder uiteindelik die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting of die Popia-wet kan afdwing. Die Inligtingsreguleerder kan boetes van tot R10 miljoen, tronkstraf van tien jaar of ’n boete plús tronkstraf uitdeel as persoonlike inligting misbruik […]


Current track

Title

Artist