Oggendkuier

Daar is min dinge in die lewe so fynbesnaard soos ’n vrou. Nie net is sy fyner en sagter as die manlike geslag nie, maar haar liggaam is so kompleks, dat die kleinste wanbalans haar gesondheid kan ontspoor. Ons gesels vandag met dr. Chantell Groenewald van die Naturopathic Health Care Centre in Brooklyn in Pretoria, […]

Regsgesprek: Wat staan ouers te doen om ‘n kind finansieel te help uit sy boedel, sonder om ‘n ander kind te benadeel

Vir die entrepreneurs, advies vir nuwe en opkomende besighede..

Mediese Gesprek: Vetsug verwys na oormatige liggaamsvet, wat kan lei tot talle gesondheidsprobleme. Kortweg, beteken dit dat die persoon meer kalorieë inneem as wat hulle deur middel van fisiese oefening verbrand. Luidens statistiek, wat in Maart verlede jaar uitgereik is, het 13% van kinders in Suid-Afrika vetsug. Volgens Statistiek Suid-Afrika is 28.3% van volwassenes oorgewig, […]

Regsgesprek: Vandag gesels ons oor onderhoud

Anel du Preez: Besigheidsafrigter: Is jy afgelê, op vroeë pensioen  of soek jy na ‘n ekstra inkomste? Die week kyk ons na die eienskappe van ‘n entrepreneur en ‘n paar persoonlike ontwikkelingsaspekte wat moet plaasvind. 

–Riana van Nieuwenhuys – Cheetah Conservation (opvolg oderhoud) verskuiwing van diere vanaf Bloem na Bela Bela Moedertaaldag – woorde en gesegdes wat ‘n mens net in Afrikaans kan sê; lekker varsgebakte nuutskeppings in Afrikaans

In ons Mediese gesprek gesels ons vandag oor beendigtheid

Regsgesprek: Huuraangeleentehede met Sanette Viljoen

Besigheid en Entrepreneurs – raad vir persone wat afgelê is weens Covid-19 of wat op pensioen gaan…


Current track

Title

Artist