Middag met MD

Page: 3

Francis Smit gesels oor die waarde van spelterapie. Sy is van EQ for kids

Hoe om gesonder te kan leef met Charnè Bosman

Natasha Smit (dieetkundige) gesels oor die verskil tussen afknouery en konflik.

Eerste gedagte met Alta Strauss: Hou vas aan Sy reënboog

In skuins-voor-pouse gesels Riaan Grobler met Dr Danie Brink van SOS

Manie Botha gesels oor tekens dat jou kind self die boelie is.

Ivan Botha & Donnalee Roberts doen bewusmaking van afknouery/boeliery in skole van Suid-Afrika en hoe om ons skole vry, veilig en voorspoedig te maak.

Sarina Frauenstein gesels met Alta oor selfvergifnis

Eerste gedagte met Alta Strauss: Jy kan nie oorkom of oorwin, dit waaragter jy wegkruip nie….

In skuins-voor-pouse gesels MD Greyling oor die tema: Toelatingsregulasies vir Gauteng skole met Riaan vd Bergh van FEDSAS


Current track

Title

Artist