Allerlei
Die Afrikaanse Wikipedia Skryfkompetisie vir hoërskole 2023 Is jy ‘n hoërskoolleerling met ‘n passie vir skryf en ‘n behoefte aan kennis, en wil jy jou kundigheid met die land te deel? Ons stel die Afrikaanse Wikipedia-skryfkompetisie vir hoërskole 2023 bekend. Al wat jy moet doen, op jou eie of in ‘n skoolspan, is om ‘n […]
Al die onderhoude tydens Momentum Beleggings Aardklop 2023
Die bekroonde filosoof, digter en dramaturg, Dolf van Niekerk is op Oujaarsdag in die ouderdom van 93 oorlede. Pretoria FM het destyds, met sy 90ste verjaarsdag, ‘n hoorbeeld oor sy lewe saamgestel. Luister gerus weer daarna. Die hoorbeeld is saamgestel deur Martin Jansen en redigeer deur Johan van Zyl
Inge du Plessis lê besoek af by verskillende gemeentes en kom meer te wete van hul unieke bedrywighede.
Met Willie Spies en Jackie Grobler
Luister saam na ‘n Lewensskets van die sopraan, Emma Renzi. In die ouderdom van ses-en-negentig vertel sy self van haar lewe, en jare op die verhoog in die grootste opera huise in Italië en Engeland.
Susan gesels taalsake uit die woordeboek uit met Gerhard van Wyk
Op reis met Lionel Westraadt en Jacques
Op die spoor van families – Isabel Groesbeek gesels elke Saterdag hieroor met Jacques