Klankkoerant

Page: 8

Johan van den Berg sluit by ons om te gesels oor die koueweerOns vind meer uit oor Cape-Wools se nuwe skeerdienstoepassingEn wanneer ons kyk na die jongste landbounuus berigte vertel ek jou meer van Vinpro se aansoek in die hof oor die drankverbod waar uitspraak voorbehou is

Ons kry reaksie op die Wes-Kaap, Noord-Kaap en die Oos-Kaap wat as rampgebiede verklaar is weens die droogteDie President van Kwanalu sluit by ons aan om te gesels oor hoe die onluste boere in KwaZulu-Natal geraak het en voedselsekerheid bedreigEn die verbruikerskommissie waarsku teen verskaffers wat hul produkpryse wil styg

Prof Elmi Muller, is aangewys as die nuwe Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch. Resepte: GEROOMDE FETA-EN SUURLEMOENPATEE EN MAKLIKSTE LEMOEN MARMELADE

TLU SA doen ‘n beroep dat die Minister van Polisie Bheki Cele afgedank moet wordOns vind meer uit oor vanjaar se BKB-lewende hawe skou wat beplan word vir die 6de September by die Afridome in Parys-VrystaatEn die Sitruskwekersvereniging gesels oor hul herstelplan na die onlangse onluste in dele van die land

Siende dat dit nou brandseisoen in Suid Afrika is, bespreek ons veiligheidsaspelte van brandbestryding. Daar is groot nood in Natal siende dat inwoners sukkel om basiese behoeftes in die hande te kry. Ons vertel hoe jy kan help.

Ons gesels verder oor die brande van verlede week in die suide van die Vrystaat waar daar bepaal is dat 67 000 hektaar se weiveld verwoes is en duisende vee gevrek het. Ons vind uit hoe ons kan helpEn die departement van minerale hulpbronne en energie sê boere mag nou brandstof aankoop in houers by […]

Wat is die invloed van kommunikasie op die reputasie van ‘n organisasie? Ons gesels oor wat die veranderinge sal wees wat die voorgestelde wysigings aan die vuurwapenwet aan vuurwapeneienaarskap sal bring. Aanbiddingsleiers van Pretoria het onlangs die lied, Battle Belongs, oorspronklik deur Phil Whickam opgeneem en dit het soos ‘n veldbrand op sosiale media versprei.

Hoe raak die nuwe brandstofregulasie ons boereEsmarie Yssel deel met ons die jongste damverslagEn ons vind uit wat is alles te lees in die nuwe uitgawe van die landbouweekblad

Ons gesels met ‘n verteenwoordiger van die Suid Afrikaanse Sierskaats Vereniging.

Ons kyk na die onafhanklike landbouweerkundige Johan van den Berg se verslag oor die volgende paar dae se weervooruitsigteGraan SA gee vir graanboere raad oor die koue en nat weerEn Agri SA is bekommerd oor die bedreiging van ‘n brandstoftekort


Current track

Title

Artist