Bybelse Argeologie

Page: 2

DIE MERNEPTAH-STELE EN DRIE SKELETTE IN ’N VERBRANDE GEBOU1 Konings 9:16 vertel dat die farao van Egipte baie jare vroeër Geser ingeneem en verwoes het. Tydens argeologiese opgrawings by Tel Geser is in ’n gebou ontdek wat deur ’n vernietigende brand verwoes is, en waarin die oorblyfsels van drie menslike skelette gekry is. Hierdie ontdekking […]

IS PAULUS SE SKEEPSWRAK ONTDEK? Volgens die Nuwe Testament het die skip waarop Paulus as gevangene in 60 n.C. na Rome toe vervoer is, by die eiland Malta gesink (Hand. 27:1-44). In 2005 is aangekondig dat die plek waar die skip skipbreuk gelei het, moontlik aan die noordoostekant van Malta geleë is waar ook vier […]

WIE HET DIE MEUBELS MET IVOORINLEG STUKKEND GESLAAN? In die ou Stad van Dawid in Jerusalem is ’n ongelooflike ontdekking gemaak wat verband hou met die Eerste Tempel, die Tempel van Salomo. Argeoloë het klein stukkies ivoor ontdek wat in hout gemonteer is om as versiering in meubels te dien. Die profeet Amos het skerp […]

DIE ROSETTASTEEN Die Rosettasteen word beskou as is een van die belangrikste artefakte wat nóg ontdek is om die skrifstelsel van Egiptiese hiërogliewe te ontsyfer. Dit het Jean-François Champollion 22 jaar geneem om die eerste woord in hiërogliewe ontsyfer te kry. Die inhoud van die teks dien as ’n dekreet wat uitgevaardig is om die […]

DIE GRAF VAN DIE “VOËLORAKEL” IN PERGAMUMPergamum word in Openbaring as een van die sewe gemeentes in Klein-Asië genoem (Op. 1:11; 2:12). Die plek was veral bekend vir sy groot, wit marmeraltaar en die verering van Asklepios, die god van genesing en medisyne. In Pergamum was daar ’n priester, genaamd Markos, wat in die stad […]

DIE UITBEELDING VAN JESUS IN DIE HAGIA SOPHIA Van die indrukwekkendste mosaïekuitbeeldings van Jesus kan in die Hagia Sophia in Istanbul gesien word. Griekse argeoloë het nou ’n beroep op UNESCO gedoen om dringend aandag aan die bewaring van die inhoud in die gebou te gee. Die Turkse regering het in 2020 besluit dat die […]

DIE GEBOORTEHUIS VAN PETRUS MET ’N INSKRIPSIE GEVINDArgeoloë het ’n ou Bisantynse kerk aan die noordekant van die See van Galilea ontdek, wat nou blyk ’n baie groter vonds te wees as wat aanvanklik verwag is. In die vloer van die kerk is ’n mosaïekinlegsel gevind wat daarop dui dat dié kerk oor die huis […]

DIE OUDSTE UITBEELDING VAN DEBORA EN BARAK: In Junie 2022 is vir die eerste keer ooit uitbeeldings van Debora, Barak en Jael in die vloer van ’n ou Bisantynse sinagoge in Gukok uit die vierde eeu gekry. Hierdie ontdekking is ’n groot vonds. Die mosaïek bestaan uit drie tonele. In die eerste toneel verskyn Debora […]

DIE KORES-SILINDERVolgens Esra en Nehemia het koning Kores van Persië die Jode na hulle land teruggestuur en die herstel van die tempel in Jerusalem op Persiese koste gefinansier. Dié weergawe was vir baie eeu lank ’n twyfelagtige saak omdat daar geen bevestiging daarvan in enige Persiese of ander buite-Bybelse annale gevind is nie. Toe word […]

’N BRUG UIT DIE TYD VAN NERO ONTDEK: In Rome, Italië, het die oorblyfsels van ’n ou brug wat uit die tyd van keiser Nero dateer, skielik in Junie 2022 bo die watervlak van die Tiberrivier begin uitsteek as gevolg van ’n droogtetyd wat die land beleef. Navorsers wat die oorblyfsels van dié brug ondersoek […]


Current track

Title

Artist