Hemelvaartdienste

Page: 4

Ds Leonie Johnson, NG Kerk Haakdoorn lees Johannes 11: 20 – 27

28 Julie 2021 Die Suid-Afrikaanse swemmer, Tatjana Schoenmaker het haar tweede olimpiese rekord by vanjaar se byeenkoms in Tokio, Japan opgestel toe sy die 200-meter borsslag vir vrouens in 2:19.15 afgelê het. Schoenmaker – wat die silwermedalje in die 100-meter borsslag-item verower het – was byna drie sekondes vinniger as die Amerikaner, Lilly King. LEES […]

Ds Lilian Erasmus, Hervormde Kerk Wonderboom lees Habbakuk 3

19 Julie 2021 Afrikaanse musikante en kunstenaars het weer iets om na uit te sien in 2021. Die Aitsa Trust het bekend gemaak dat die toekenningsgeleentheid in ‘n aangepaste formaat vir 2020/21 sal voortgaan, nadat verlede jaar weens inperkingsregulasies uitgestel moes word. Die Uitvoerende Voorsitter van die Pretoria FM Direksie en trustee van die Aitsa […]

8 Junie 2021 Minstens vyf mense is dood na ‘n skietvoorval omstreeks 07:00 vanoggend by ‘n taxi-staanplek buite Ceres in die Wes-Kaap.  Inligting rakende die voorval is nog vaag, maar volgens berigte het drie verdagtes glo lukraak skote afgevuur by dié staanplek en taxi’s geteiken. Die polisiewoordvoerder, brigadier Novela Potelwa sê vier mense is op […]

7 Mei 2021 Daar was ‘n kort ruk gelede “feesvieringe” in die landdroshof in Pretoria-Noord nadat ‘n man, wat daarvan beskuldig word dat hy sy buurman met ‘n mes doodgesteek het, borgtog geweier is. Themba Thabethe is op 26 April drie maal met ‘n mes gesteek en het in dieselfde kompleks in Montana as die […]

19 April 2021 Nóg woonbuurte in Kaapstad is ontruim nadat die suid-oostewind die brand op Tafelberg verder aangevuur het. Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde en die burgemeester van Kaapstad besoek ook vandag die Universiteit van Kaapstad om te sien wat die omvang van die skade is. Die brand, aan die voet van Tafelberg […]

Ds Milankie van der Walt, Hervormde Kerk Namib-Suid lees uit Jesaja 61

Ds Jan-Louis Lee, Gereformeerde Kerk Brits lees uit Genesis 22


Current track

Title

Artist