Hemelvaartdienste

Page: 3

11 November 2021 Uitspraak is vandag in die Grondwethof voorbehou in die saak wat Solidariteit teen Barloworld Equipment Suid-Afrika voer. Solidariteit het die maatskappy voor die hof gedaag nadat hy voortgegaan het met die beweerde onregverdige aflegging van werknemers. Volgens Solidariteit het Barloworld onbillik opgetree deurdat hy nie behoorlik met werknemers en vakbonde gekonsulteer het […]

28 Oktober 2021 Die 83-jarige vrou van die voormalige parlementslid van die Konserwatiewe Party asook die IVP, Koos van der Merwe is gisteraand oorlede.  Annette en Koos was vir byna 62 jaar getroud. Volgens die egpaar se seun, Jaco is sy ma in die Zuid-Afrikaanse-hospitaal oorlede na ‘n klein rugoperasie wat suksesvol was, maar haar […]

Ds Orrie Oosthuizen, Gereformeerde Kerk Vaalharts lees 2 Timoteus 3 vanaf vers 16

https://soundcloud.com/user-422783212/vow-210929/s-I4UooRvhEr0
Pretoria FM Frekwensies

Ds Wicus van der Vyver, Gereformeerde Kerk Silverton lees Joh 21:11 – 19

24 Augustus 2021 Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het bevestig dat die vrou, wat gister buite haar huis in Mondeor geskiet is, een van hulle getuies was in hulle ondersoek oor ‘n beweerde persoonlike beskermde toerusting (PPE)-skandaal. ‘n Senior finasiële beampte van die departement van gesondheid in Gauteng, Babita Deokaran (53) is gistermiddag in die hospitaal […]

https://soundcloud.com/user-422783212/oo-210826/s-0EqVmsAoIA8

20 Augustus 2021 Die minister van polisie, Bheki Cele het vanoggend die kwartaallikse misdaadstatistiek bekend gemaak. Daar was in die tydperk van 1 April tot 30 Junie, 181 aanvalle op plase en kleinhoewes, waarvan 15 plaasmoorde was. Cele meen die motief vir 119 van die gevalle was roof. Moord, poging tot moord, seksuele oortreding en […]

Jy kan nou ‘n pelgrimstog in die Tuinroete gaan stap. Romerige spek-en hoenderpasta en gebakte broccoli, rys-en soetmieliegereg


Current track

Title

Artist