Hemelvaartdienste

Volgens oorlewering het rooivarke in die vroeë 1900’s uitgesterf. Die mede-eienaar van Buffelsfontein Beesboerdery, Meyer le Roux, het aan Pretoria FM vertel dat dié rooivark wat vandag in die restaurant onthul is, op die plaas van Thomas de Villebois-Mareuil, neef van George de Villebois-Mareuil, wat aan Boerekant geveg het tydens die Anglo-Boereoorlog, geskiet is. Op […]

Susan Botha kuier heerlik oor ‘n oggendkoffie …

23 Februarie 2023 Die departement van gesondheid het die eerste cholera-sterfte as deel van die huidige uitbreking in Suid-Afrika bevestig. Dit volg nadat die minister van gesondheid, Joe Phaahla gesê het dat die aantal laboratorium-bevestigde gevalle tot vyf gestyg het. Twee van die mees onlangse gevalle is in Alexandra en Benoni – aan die Oos-Rand […]

Current track

Title

Artist