Nuuskommentaar2
Page: 7
Nuuskommentaar: 9 Februarie 2024 Deur: Jan Bosman In sy teleurstellende Staatsrede op 8 Februarie 2024 by die tydelike Parlement in die Stadsaal van Kaapstad het die President baie moeite gedoen om die gevolge van apartheid uit te wys. Vir die 90 minute het die president 9 keer verwys na die lot van swart mense – […]
Nuuskommentaar: 5 Februarie 2025 Deur: Jaco Kleynhans Die voormalige Amerikaanse president en huidige kandidaat in aanloop tot vanjaar se verkiesing op 5 November, Donald Trump, het die afgelope naweek in Suid-Carolina sy opponent en huidige Amerikaanse president, Joe Biden, daarvan beskuldig dat hy Amerika in ’n Derde Wêreldoorlog instuur. Trump se oordrewe opmerking kan maklik […]
Nuuskommentaar: 31 Januarie 2024 Deur: Charné Mostert Die nuutgekroonde UFC-kampioen, Dricus du Plessis, het die stelling gemaak dat die Suid-Afrikaanse regering die slegste in die wêreld is. Suid-Afrikaanse belastingbetalers bevind hulself dikwels met ’n bloedneus as gevolg van keuses wat die regering maak en talle voel, net soos Dricus, dat die regering die swakste ter […]
Nuuskommentaar: 29 Januarie 2024 Deur: Jaco Kleynhans Oor die afgelope twee weke het duisende boere in onder andere Duitsland, Frankryk, Italië en Pole aan reuseprotesoptrede deelgeneem. Hoewel protesoptrede deur Europese boere ’n jarelange tradisie is, is die omvang van hedendaagse protesoptrede, wat veral in 2022 en 2023 in Nederland die aandag begin trek het, die […]
Nuuskommentaar: 26 Januarie 2024 Deur: Mari Oosthuizen Christopher Panayiotou, Jason Rohde en nou – Werner de Jager. Twee van hierdie mans het in 2015 en 2016 vir groot opspraak in die media gesorg nadat hulle daaraan skuldig bevind is dat hulle, hulle vroue vermoor of laat vermoor het. Hierdie mans is op die oog af […]
Nuuskommentaar: 25 Januarie 2024 Deur: Ilze Nieuwoudt Die afgelope week was sosiale media weer ’n warboel van graad eentjies wat met oorgroot skoolklere, reuse skooltasse en selfs groter ogies ’n dapper glimlag aantrek vir die eerste dag van “grootskool”. Ouers van nuwe graad 8’s het weer die eerste skooldagfoto’s gaan opdiep en dié saam met […]
Nuuskommentaar: 22 Januarie 2024 Deur: Jaco Kleynhans Verskillende gebeure verlede week in die Midde-Ooste laat vrese vir ʼn grootskaalse oorlog in dié streek toeneem, terwyl dit duidelik is dat Westerse-, en veral Amerikaanse- invloed, in dié streek steeds afneem. Dít alles terwyl die globale magstryd tussen die Weste aan die een kant en China, Rusland […]
Nuuskommentaar: 19 Januarie 2024 Deur: Geskryf deur Sarita Blignaut en Karien Brits, taalpraktisyns by Akademia Daar word dikwels taalgrappies met die woord tesourus gemaak wat ʼn prentjie oproep van ʼn soort dinosourus wat woorde verslind. Gelukkig is ʼn tesourus nie ʼn uitgestorwe dier nie – om die waarheid te sê is dit nog jonk en […]
Nuuskommentaar: 18 Januarie 2024 Deur: Ernst van Zyl Die voorsitter van die SAUK-direksie, Khathutselo Ramukumba, het in 2023 aan die parlement se portefeuljekomitee oor kommunikasie en digitale tegnologie onthul dat die TV-lisensiegeldontduikingskoers in die land die afgelope boekjaar meer as 87% bereik het, vergeleke met 82% in 2022 en 69% in 2019. Anders gestel, slegs […]
Nuuskommentaar: 16 Januarie 2024 Deur: Jaco Kleynhans In elke Westerse land, van die Verenigde State van Amerika (VSA) tot die Verenigde Koninkryk, in die hele Wes-Europa en selfs in lande soos Australië en Nieu-Seeland is ʼn groot meerderheid van die bevolkings sterk gekant teen massa-immigrasie. Selfs in Suid-Amerikaanse lande soos Chili, Argentinië en Uruguay is […]