Huis Toe
Anton en Elsa gesels oor sake wat jou raak Die welbekende en gewilde skrywer, motiveringspreker en aktrise, Susan Coetzer, gesels oor haar nuutste roman Haas & Harriët wat onlangs op die rakke verskyn het.
‘n Heerlike saamkuierprogram met verskeie gaste oor die buitelewe en soms word selfs ‘n wegbreek naweekresep gedeel…
In hierdie program val die fokus op skole en onderwys aangeleenthede
-
Bladsye