Agt tot tien kantien
Ons begin met ’n nuwe reeks, genaamd Ons Reis Deur Ons Erfenis, want dis Erfenismaand en ons Afrikaners het ’n ryk erfenis om te vier.Wat jy in die volgende agt episodes kan verwag is dat ons na plekke, monumente en gedenktekens gaan reis, sommige waarby jy al was en ander waar jy nog nie was […]
September word Kinderpassasierbewusmakingsmaand wêreldwyd gehuldig. Waarop hierdie maand die kollig werp is kinderveiligheid in voertuie. En oor die volgende paar weke gaan ons elke Dinsdag by René Grundlingh aansluit vir veiligheidswenke. Sy is ’n gesertifiseerde Europese karstoeltjietegnikus en adviseur en die mede-eienaar van The Car Seat Emporium.
Om jou skeppendheid te ontgin en met jou hande jou talente uit te leef kan vir jou nuwe geleenthede ontsluit. Ons gesels in agt episodes met Linda van der Walt, die eienaar en stigter van Plaaslik en eienaar en ontwerper by Fabrikate Studio wat suksesvolle entrepreneurs én diegene wat dalk nog net ’n droom op […]
Esmarie Yssel gesels oor aktuele sake wat jou raak
’n Lewensverrykende reeks
-
Bladsye