BYBELSE ARGEOLOGIE- 8 AUGUSTUS 2021

Deur on

DIE NASARET-DEKREET: ’n Marmersteen met ’n Griekse inskripsie daarop wat uit ongeveer 41 n.C. dateer, lees dat die Romeinse keiser bepaal het dat enigiemand wat betrap word dat hy ’n graf óf grafsteen skend, met die dood gestraf sou word. Sou hierdie dekreet dalk verband kon hou met die Romeine se propaganda dat Jesus se liggaam deur sy dissipels uit die graf gesteel is (Matt. 28:13)?


Current track

Title

Artist