fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 7 JULIE 2019

Deur on Jul 10, 2019

AKEPTOUS EN HAAR GEMEENSKAPSTAFEL

In Megiddo, in die noorde van Israel, is onder die vloer van ’n ou Britse tronk ’n inskripsie gevind wat beskou word as sekerlik die oudste belydenis waarin Jesus as God vereer word. Die teks lees: “Die godvresende Akeptous het die tafel ter ere van God Jesus Christus geskenk.” Die inskripsie dateer uit die jaar 230 n.C. Akeptous het ’n besondere bydra in die gemeente gelewer, net soos wat Febe volgens Romeine 16:1-2 gedoen het. In die vroeë kerk was daar verskeie vroue wat volle verantwoordelikheid geneem het vir die organisering en voorbereiding van die gemeente se gemeenskapstafel deur voedsel te voorsien en voor te berei sodat die hele gemeente saam kon eet. Die Akeptous-inskripsie bevestig eintlik ’n ou debat oor die tyd wanneer Jesus as God begin vereer is.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 RDF-190707-Ds-Neels-Van-Tonder 13 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist