fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 6 OKT 2019

Deur on Okt 6, 2019

NUWE OOR NEBUKADNESAR SE VEROWERING VAN JERUSALEM: Opgrawings aan die westelike hang van die Tempelberg het vir die eerste keer fisies op bewyse afgekom wat die Babiloniërs se inval en verowering van Jerusalem bevestig (587/586 v.C.). Pylpunte wat in ’n asblik gegooi is, laat navorsers vermoed dat iemand dit in sy haas daar weggegooi het. Dié punte stem ooreen met die soort pylpunte wat die Babiloniërs in die sesde eeu voor Christus gebruik het. Nog ’n item wat gevind is, is ’n duursame goue oorbel wat op raaiselagtige wyse in die uitgebrande as van ’n huis beland het.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AR-191006-JerusalemVerower- 6 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist