BYBELSE ARGEOLOGIE 6 NOVEMBER 2022

Deur on

HERODIAS EN DIE MOSAÏEK VAN GODE IN ’N DRINKKOMPETISIE Herodias word in die Bybel onthou as die vrou wat aan haar dogter, Salome, voorgeskryf het om Johannes die Doper se kop as prys te eis vir ’n skandalige dansvertoning wat sy voor Herodes Antipas en sy gaste moes lewer. In Sepforis is ’n mosaïektoneel in die vloer van die ruïnes van ’n huis gekry waarin ’n drinkkompetisie tussen Herakles (Herkules) en Dionisus, die god van wyn, uitgebeeld word. Herodes Antipas en Herodias het Sepforis herontwikkel en ’n Grieks-Romeinse karakter daaraan probeer gee.


Lees verder

Current track

Title

Artist