BYBELSE ARGEOLOGIE – 6 JUNIE 2021

Deur on Jun 6, 2021

DIE GODE VAN SARGON II: ’n Ontdekking van Assiriese gode wat uit rots gekap is en in die noorde van Irak gevind is, het groot waarde vir die agtergrond van die Bybelse kennis van die Assiriese godsdienskultuur en die rol wat Sargon II gespeel het. Die Bybel vertel dat Sargon II aan koning Hiskia geskenke gestuur het toe hy besonder ernstig siek was.


Current track

Title

Artist