BYBELSE ARGEOLOGIE- 4 OKTOBER 2021

Deur on

NUWE ONTDEKKINGS OOR DIE SLAG VAN SALAMIS: In Prediker 9:11-18 word vertel van ’n arm wyse man wat ’n stad gered het, maar daarna vergete geraak het. Nuwe ontdekkings oor die Seeslag van Salamis het nou aan die lig gebring dat dié teks waarskynlik na Themistokles verwys wat ’n groot rol in die Grieke se oorwinning in 480 v.C. oor die Perse gespeel het.


Current track

Title

Artist