BYBELSE ARGEOLOGIE 4 DESEMBER 2022

Deur on

KONING OG SE YSTERBED In Deuteronomium 3:11 word vertel dat koning Og op ’n buitengewoon groot ysterbed geslaap het. Dié bed was glo nege lengtes van ’n man se voorarm lank en vier lengtes daarvan breed. Hierdie mate word bereken op 3,96 meter lank en 1,86 meter breed. In enige konteks sal só ’n groot bed as ’n kolossale groot bed beskou word. Argeoloë het ondersoek ingestel of dié bed na ’n slaapbed verwys het en of dit dalk ’n doodskis kon wees.


Lees verder

Current track

Title

Artist