BYBELSE ARGEOLOGIE – 30 MEI 2021

Deur on Mei 30, 2021

KANA, DIE PLEK WAAR WATER IN WYN VERANDER IS: Kana is bekend as die plek waar Jesus sy eerste wonderwerk gedoen het. ’n Grot wat by Khirbet Kana ontdek is, toon tekens dat huwelike daar op ’n gereelde basis bevestig is. Argeoloë is van mening dat dit die grot is waar Jesus sy eerste wonderwerk gedoen het. 


Current track

Title

Artist