BYBELSE ARGEOLOGIE – 30 JUNIE 2019

Deur on Jun 30, 2019

DIE EERSTE CHRISTENE HET NIE MET DIE KRUIS IDENTIFISEER NIE, MAAR MET DIE PARADYS: Die eerste Christene het nie met die kruis as geloofsteken geïdentifiseer nie, maar met beelde van die paradys. Die rede daarvoor is dat die kruis as ’n skandpaal beskou was waaraan rebelle, kriminele en oorlogsgevangenes tereggestel is. Voorstellings van die paradys was vir hulle die regte simbool om hulle hoop op, en verwagting na die nuwe lewe te verwoord.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 Paradys 7 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist