fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 3 NOV 2019

Deur on Nov 3, 2019

DIE OUDSTE BRIEF WAT DEUR ’N CHRISTEN GESKRYF IS. ’n Brief wat ’n man vir sy broer in ongeveer 230 n.C. geskryf het, is die oudste brief wat deur ’n Christen geskryf is wat tot op hede ontdek is. In die brief word gebruik gemaak van terminologie wat ooreenstem met uitdrukkings wat slegs in briewe van die Nuwe Testament voorkom. Die naam van die broer, “Paulus”, is ook ’n eg Christelike naam wat selfs tot in die derde eeu nog selde gebruik is. Die ontdekking van die brief voeg belangrike inligting toe tot die verstaan van die groei en insig van die vroeë Christelike gemeenskappe.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AR-191103-XrtenBrief- 7 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist