BYBELSE ARGEOLOGIE 3 JULIE 2022

Deur on

DIE DOOD EN GRAF VAN MATTHEUS: In Salerno, in die suide van Italië, is ’n katedraal wat daarop aanspraak maak dat Mattheus, die skrywer van die eerste evangelie in die Nuwe Testament, se oorskot in die grafkelder begrawe is. Die tradisie wat in die vroeë kerk, en veral in die Koptiese kerke in Egipte verkondig word, is dat Mattheus ná Jesus se hemelvaart as ’n apostel van die Here in Ethihopië gaan werk het. ’n Mens moet maar versigtig wees vir oorleweringstradisies, maar om te hoor hóé Mattheus se graf in Salerno beland het, moet hierdie oorleweringstradisies van die vroeë kerk en dié in die Koptiese kerke, tot selfs in die Bisantydse tyd, maar gevolg word. Een van die verhale vertel dat Mattheus die koning se dogter uit die dood opgewek het. Ná die koning se dood, wou sy opvolger, Hirtakus, met die dogter trou, maar moes toe uitvind dat die dogter haar maagdelikheid aan God gewy het. Uit woede het Hirtakus toe beveel dat Mattheus doodgemaak moes word


Lees verder

Current track

Title

Artist