fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 27 OKT 2019

Deur on Okt 27, 2019

VERMEERDERING VAN BROOD BY TABGHA: Die ontdekking van die mosaïek by Hippos-Susita waarin Jesus se wonder van die vermeerdering van brood en vis uitgebeeld word, het weer die aandag op ’n ander uitbeelding daarvan in die gebied gevestig. By Tabgha, aan die noordwestelike kant van die See van Galilea, is ’n soortgelyke mosaïekinleg gekry. In ’n klein kerkie is voor die altaar die inleg van ’n mandjie met vier brode en twee visse weerskante daarvan gekry. Onder die altaar is ’n sandsteenklip wat volgens oorlewering die klip is waarop Jesus gestaan het toe Hy die brood en vis laat vermeerder en aan die mense uitgedeel het.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AR-191027-Tabgha- 6 MB

Laat 'n boodskap
  1. Elisheva Quick   On   Nov 13, 2019 at 1:49 pm

    Gedurende die ’80s het ons gereeld ons GESTREMDE KINDERS in Ein Karem geneem na Tabgah VIA die Duitche Verrein wat ‘n klein, baie Spartaan, tent kampeerplek opgerig het (met BAIE MUSKIETE). Baie na daai klein Kerkie gegaan om na die vordering te kyk xxx

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist