BYBELSE ARGEOLOGIE- 26 SEPTEMBER 2021

Deur on

SALOMO SE DIPLOMATIEKE HUWELIK MET DIE FARAO SE DOGTER: Volgens die Bybel het koning Salomo in ongeveer 960 v.C. ’n diplomatieke huwelik met die Egiptiese farao gesluit deur met sy dogter te trou. Dit is waarskynlik die oudste vredesooreenkoms wat tussen Israel en Egipte gesluit is. Die naam van die farao word nie genoem nie maar blyk Sianum te wees.


Current track

Title

Artist