BYBELSE ARGEOLOGIE 26 JUNIE 2022

Deur on

KONING DARIUS WAT DANIËL IN DIE LEEUKUIL GEGOOI HET
Die verhaal van Daniël wat deur koning Darius in die leeukuil gegooi is, is ’n fassinerende verhaal wat in die boek Daniël vertel word. Waar koning Darius vandaan kom, vertel ’n ander fassinerende geskiedenis. Volgens die Behistun-inskripsie was hy ’n spiesdraer van Cambyses II wat ná die koning se dood tot koning verklaar is. Dié gebeure volg nadat ’n bedrieër, wat homself as die broer van Cambyses voorgedoen het, deur Darius en ses ander vermoor is.


Lees verder

Current track

Title

Artist