BYBELSE ARGEOLOGIE- 25 JULIE 2021

Deur on Jul 25, 2021

DIE MOSAÏEKUITBEELDING VAN NOAG SE ARK IN DIE SINAGOGE VAN GUKOK: Die verhaal van Noag en sy ark is een van die bekendste verhale in die Bybel. In ’n sinagoge wat by Gukok ontdek is, is in die vloer ’n mosaïek ontdek wat die verhaal uitbeeld. Die ark word nie as ’n boot uitgebeeld soos wat meestal in moderne voorstellings gesien word nie, maar as ’n kleinerige houtkis, soos wat die Bybel die ark beskryf.


Current track

Title

Artist