BYBELSE ARGEOLOGIE – 25 APRIL 2021

Deur on Apr 25, 2021

DIE VERMISTE SKAKEL VAN DIE SEMITIESE ALFABET – Argeoloë het in ’n groot deurbraak by Lagis ’n potskerf van 3 500 jaar oud gekry met ’n inskripsie daarop. Met die bestudering van die teks het navorsers waargeneem dat ’n letter of meer weggeval het in die ontwikkeling van die vroeë Semitiese alfabet, waarvan sommige gebruikers (volkere) daarvan in die Bybel bekend is.


Current track

Title

Artist