BYBELSE ARGEOLOGIE – 23 MEI 2021

Deur on Mei 23, 2021

JESUS EN SESAREA-FILIPPI: Jesus se woorde aan Petrus: “Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my kerk bou”, kry betekenis teen die agtergrond dat Pan by Sesarea-Filippi aanbid is. Sesarea-Filippi is op die rots gebou waar Pan, die vals god van herders, gedien word. Die vraag ontstaan: Waarom sou Jesus dié plek gekies het om dié spesifieke gesprek met Petrus en sy dissipels te hê? 


Current track

Title

Artist