BYBELSE ARGEOLOGIE- 22 AUGUSTUS 2021

Deur on

DIE JERUBBAÄL-INSKRIPSIE – Die stuk van ’n kruik se handsvatsel wat uit 1050 v.C. dateer, is ontdek met die naam “Jerubbaäl” daarop. Die Bybelse rigter, Gideon, was ook Jerubbaäl genoem (Rig. 6:32). As hierdie naam op die kruik met die rigtertyd verband hou, is ’n belangrike ontdekking gemaak. 


Current track

Title

Artist