BYBELSE ARGEOLOGIE 21 AUGUSTUS 2022

Deur on

DIE OUDSTE UITBEELDING VAN DEBORA EN BARAK: In Junie 2022 is vir die eerste keer ooit uitbeeldings van Debora, Barak en Jael in die vloer van ’n ou Bisantynse sinagoge in Gukok uit die vierde eeu gekry. Hierdie ontdekking is ’n groot vonds. Die mosaïek bestaan uit drie tonele. In die eerste toneel verskyn Debora en Barak in gesprek met mekaar. Die tweede toneel beeld Sisera in ’n sittende posisie uit. Die derde toneel wys waar hy op die grond lê nadat ’n vrou, Jael, ’n tentpen deur sy slaap gedryf het (Rigt. 4). In nóg tonele wat gekry is, word vier diere, ’n haas, jakkals, luiperd en ’n beer uitgebeeld terwyl hulle aan trosse druiwe vreet wat uit kruike hang


Current track

Title

Artist