fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 20 OKT 2019

Deur on Okt 21, 2019

VERMEERDERING VAN BROOD IN DIE GEBRANDE KERK: Bo in die heuwels, aan die oostekant van die See van Galilea, is ’n kerk gekry wat gedurende die Bisantynse tyd aan die brand gesteek is. In die vloer is ’n pragtige mosaïek ingelê waarin Jesus se wonder met die vermeerdering van brood en vis uitgebeeld word toe meer as 5 000 mense kos gegee is en 12 mandjies vol brokstukke opgetel is (Matt. 14:13-21). Die toneel wys twee panele met drie visse elk en 12 mandjies. Die mandjies is met vrugte, blomme en verskillende aantal brode gevul. Twee martelare se name is ook met steentjies in die vloer uitgespel.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AR-191120-UitgebrandeKerkBrood- 9 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist